Skip to product information
1 of 3

Pixel Pro

Wimpers op Lakens

Wimpers op Lakens

Regular price R 249.00 ZAR
Regular price Sale price R 249.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Wat sien ʼn fotograaf wat boudoirfotografie doen? Hy sien vroue in hul naakte weerloosheid. En oor die loop van dekades leer hy wat dit kos om ʼn vrou te wees, hoe dit lyk as die lewe haar platgeslaan het, en watter prys sy – en hy – moet betaal om die vrou te laat herleef wat sy veronderstel is om te wees. Wimpers op lakens werp ʼn empatiese lens op die ervarings van twaalf vroue se boudoirfotografiesessies. Hul vrese en gevoelens word met fyn humor vervleg sodat elke karakter diep in jou hart inkruip. Die boek is voorts ʼn eerlike ontbloting van die effek wat al die vroue op Albert Bredenhann gehad het – as fotograaf, as man en as mens.

Boektitel: Wimpers op lakens
Outeurs: Albert Bredenhann, Sophia Kapp
Vrystellingsdatum:
November 2022
ISBN: 978-0-6397-3970-0
Bladsye:
165
Formaat:
Sagteband, 148 × 210 mm
Kategorie: fiksie, vroue

"Die een boek oor vroue wat elke man ook moet lees. Albert se stories bly jou by en laat jou soek na die weerloosheid in elke vrou." - Dana Snyman

Hier is n uittreksel uit die boek .... https://www.scribd.com/document/601937529/Wimpers-op-Lakens

View full details